Request edit access
JvR-Kultuur 2021
Kies die volgende kultuuraktiwiteite, klubs & verenigings waarin jy vanjaar sou wou deelneem/aan behoort. Die kontakonderwyser sal in die eerste week van volgende kwartaal 'n vergadering reël. Hierdie vorm moet teen Maandag, 3 Mei, voltooi word.
Sign in to Google to save your progress. Learn more
Naam en van *
Graad en klas *
Kultuuraktiwiteite
Die volgende lys van aktiwiteite het 'n kriteria waarvolgens leerders toegelaat/aanvaar word (deur 'n oudisie-/keuringsproses) om te kan deelneem. Kies gerus die opsie en die kontakonderwyser sal verdere prosesse verduidelik.
#Klubs/Verenigings
Die volgende klubs/verenigings dien as 'n manier om leerders kultureel te bevorder op verskeie gebiede binne die raamwerk van die skool.
Kort Kursusse
Hierdie kort kursusse sal deur die loop van die jaar aangebied word (meestal deur 'n professionele maatskappy of kenners), waar leerders die geleentheid gegun sal word om 'n sertifikaat of 'n mate van erkenning in die spesifieke rigting kan ontvang.
Submit
Clear form
Never submit passwords through Google Forms.
This form was created inside of Jan van Riebeeck High School. Report Abuse