FREE OPTIONS
Family friendly

Spoegwolf & Dozi : 15 November : Dozi's Back to the Roots, Hartbeespoort

Sun Nov 15, 11:00 - Sun Nov 15, 18:00

Dozi's Back to the Roots

ABOUT

Kom geniet die dag saam ons! Heerlike kos uit ons kombuis en yskoue drankies beskikbaar.

Back to the Roots is 'n gesinsvriendelike venue en ons verwelkom graag gaste van enige ouderdom! :-)


Aanwysings:

  • Vanaf Pretoria op die N4 - deur een tolhek; gaan voort totdat jy deur die tweede tolhek gaan. Neem die eerste afrit en draai links weg van die snelweg af. Gaan verder oor die berg en ongeveer 3 km berg af, sien u 'n bordjie net verby die Excelsior-winkel wat aanwys om regs te draai na die grondpad. Ons is 1 km op die grondpad geleë.


  • As jy die App Waze op jou foon het, sal jy die venue daarop optel.


  • GPS: S 25'43.24' E027"55.5